Ons vir ewig en altyd begin hier

3 Desember 2016 - Whispering Thorns, Wit Rivier

Ons storie

Op ‘n warm Desember dag in 2014, het Nico en Janke mekaar op die strand in Morrungulo Mosambiek ontmoet.  Nico se bruingebrande rugbylyf en vlieërvlieg vermoëns het Janke se knieë dadelik lam gemaak, terwyl Janke se fietse lyfie, mooi bene en oë Nico se voete heeltemal onder hom uitgeslaan het.  Albei se lus vir avontuur en sport het die band versterk, maar tog het dit ‘n hele paar kuiertjies, strand volleyball wedstryde, stap en draf sessies op die strand asook ‘n snorkel uitstappie gevat voordat die 2 hul hardkoppigheid laat staan het en erken het dat hul van mekaar hou.

 

Terug by die huis die 3de Januarie 2015, was die 2 onafskeidbaar en het almal vinnig besef dat hierdie “vakansie romanse” hier is om te bly.  Na 1000de kilometers, 100de ure en 9 maande se langafstand naweek kuiertjies tussen Nelspruit en Pretoria, het Nico die moed bymekaar geskraap om hierdie verhouding meer permanent te maak en het hy op 24 September 2015 op sy knie gegaan en die GROOT vraag gevra…

 

Nou ‘n paar maande voor die langverwagte dag, kan ons nie wag om elkeen van julle deel te maak van ons spesiale dag waar ons die begin van ons onvergeetlike lewensreis gaan vier!

Kom deel in ons vreugde

Datum: 3 Desember 2016

Plek: Whispering Thorns. Wit Rivier

Drag: Semi Formeel - geen kort broeke

Kontant Kroeg beskikbaar

RSVP asb teen 30 September 2016

Jammer geen kinders - pappa & mamma

verdien ook 'n aandjie af

15:00     Gaste neem hulle plekke in

15:15     Ons word Mnr & Mev Potgieter

16:15     Canapes, speletjies & fotos

18:00     Speeches & lekker eet

20:00     Partytjie tyd!

 

PS: Gaan kyk gerus op ons geskenkregister as jy ons met ietsie wil bederf, maar ‘n geskenkie van papier is ook baie welkom hier.

Aanwysings

Whispering Thorns Guest Farm

Adres: Touyz Road, White River, Mpumalanga, 1240, South Africa

 

GPS koördinate: S25°21'25.3" E31°00'33.5"

 

Tel: 083 276 1206

 

www.whisperingthorns.com

 

Bundu Lodge

"In the heart of White River"

 

013 758 1221 / 082 898 9533

Stonecrop Lodge

"In the hills surrounding White River"

 

072 610 0505

Athome guest & retreat house

"Bekostigbare gastehuis in Witrivier"

 

082 561 3633

 Ingwenyama lodge

"Conference and sports resort"

 

013 750 7000

Pinehurst Place Guestlodge

"Luxurious self-catering"

 

013 751 2707 / 083 376 1118

Klipkopje Guest Cottage

"Double-storey thatch cottage"

 

082 952 4935

Gastehuise

Laat weet ons

RSVP asseblief teen 30 September 2016 by:

 

Janke  083 781 2889  of  Nico  079 891 9451

 

Email: janke_blofield@yahoo.com