Bernard en

    Natasha trou

10 · 09 · 2016

· HARTBEESPOORT ·

Kom deel ons

heel mooiste dag

WANNEER

10 SEPTEMBER 2016

15:30 VIR 16:00

KOSMOS TUIN KAPEL

108 PAUL KRUGER LAAN

HARTBEESPOORT

 

WAAR

 

GEEN KINDERS OF METGESELLE

KONTANT VIR KROEG

GAAN KYK GERUS OP ONS GESKENKREGISTER AS JY ONS MET IETSIE WIL BEDERF, MAAR 'N GESKENKIE VAN PAPIER IS OOK BAIE WELKOM HIER.

 

ONTHOU ASB

 

GESKENK IDEE

Ons wonderlike ouers...

Die Bruidsmeisies

Die Bruidegom meisies

Kosmos Tuin Kapel

108 Paul Kruger Laan, Kosmos, Hartbeespoort, Noord-Wes Provinsie

Simon Bekker Ave kom by 'n grasdak sekuriteits-ingang uit. Gaan asb by die "visitors" hek in en noem dat jy na die Hollander-troue toe gaan. Jy sal moontlik moet inteken.

 

Deur die hek draai dadelik links op in Coleman straat, hou reguit aan vir 650m, totdat jy die bordjie sien wat wys waar jy moet links draai.

 

Parkeerplek sal aangedui word. Loop asb verder op na die tuin kapel.

 

Die gemeenskapsaal (waar die onthaal sal wees), is reg langs die tuin kapel, dus sal geen verdere ryery nodig wees nie.

 

GPS koördinate:  -25 44.477, 27 50.771

Verblyf

Hier is 'n lys van gastehuise by Hartbeespoortdam:

*Daar is gratis slaapplek in die venue self vir ons jonger vriende wat gelukkig is om hul eie kamp-matrassie en slaapsak

saam te bring. Daar is net badkamers (geen storte), maar definitief ‘n beter opsie as om terug te ry. *

Laat weet ons

Natasha:  071 610 9559     |    Bernard: 084 208 8287

RSVP asb hier, teen: 12 Augustus

Submitting Form...

The server encountered an error.

Form received.

Website by